Esra 2:69 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een-en-sestigduisend dragmes, en in silwer vyfduisend mines en honderd priesterrokke.

Esra 2

Esra 2:68-70