Esra 2:63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat ’n priester sou optree met Urim en Tummim.

Esra 2

Esra 2:59-70