Esra 2:29-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. die kinders van Nebo, twee-en-vyftig;

30. die kinders van Magbis, honderd-ses-en-vyftig;

31. die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;

32. die kinders van Harim, driehonderd-en-twintig;

33. die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewehonderd-vyf-en-twintig;

34. die kinders van Jérigo, driehonderd-vyf-en-veertig;

Esra 2