Esra 2:23-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

24. die kinders van Asmáwet, twee-en-veertig;

25. die kinders van Kirjat-Arim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;

26. die kinders van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;

Esra 2