Esra 2:20-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. die kinders van Gibbar, vyf-en-negentig;

21. die kinders van Betlehem, honderd-drie-en-twintig;

22. die manne van Netófa, ses-en-vyftig;

23. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

24. die kinders van Asmáwet, twee-en-veertig;

25. die kinders van Kirjat-Arim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;

26. die kinders van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;

27. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;

28. die manne van Bet-el en Ai, tweehonderd-drie-en-twintig;

29. die kinders van Nebo, twee-en-vyftig;

30. die kinders van Magbis, honderd-ses-en-vyftig;

Esra 2