Esra 10:36-44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. Wanja, Méremot, Éljasib,

37. Mattánja, Mátnai en Jáäsai

38. en Bani en Bínnuï, Símeï

39. en Selémja en Natan en Adája,

40. Magnádbai, Sásai, Sarai,

41. Asáreël en Selémja, Semárja,

42. Sallum, Amárja, Josef;

43. van die seuns van Nebo: Jeï-el, Mattítja, Sabad, Sebína, Jáddai en Joël, Benája.

44. Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het.

Esra 10