Esra 10:17-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. en met al die manne wat vreemde vroue getrou het, was hulle gereed op die eerste dag van die eerste maand.

18. En van die seuns van die priesters wat vreemde vroue getrou het, was daar van die seuns van Jésua, die seun van Jósadak, en sy broers: Maäséja en Eliëser en Jarib en Gedálja.

19. Maar hulle het hulle hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur en dat hulle ’n ram skuldig sou wees vir hulle skuld.

20. En van die seuns van Immer: Hanáni en Sebádja;

21. en van die seuns van Harim: Maäséja en Elía en Semája en Jéhiël en Ussía;

22. en van die seuns van Pasgur: Eljoënai, Maäséja, Ismael, Netáneël, Jósabad en Eleása.

23. En van die Leviete: Jósabad en Símeï en Kelája (dit is Kelíta), Petágja, Juda en Eliëser.

24. En van die sangers: Éljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri.

25. En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jissía en Malkía en Míjamin en Eleásar en Malkía en Benája;

26. en van die seuns van Elam: Mattánja, Sagaría en Jéhiël en Abdi en Jéremot en Elía;

27. en van die seuns van Sattu: Eljoënai, Éljasib, Mattánja en Jéremot en Sabad en Asísa;

28. en van die seuns van Bébai: Jóhanan, Hanánja, Sábbai en Átlai;

29. en van die seuns van Bani: Mesúllam, Mallug en Adája, Jasub en Seal, Jéremot;

30. en van die seuns van Pahat-Moab: Adna en Kelal, Benája, Maäséja, Mattánja, Besáleël en Bínnuï en Manasse;

31. en van die seuns van Harim: Eliëser, Jissía, Malkía, Semája, Símeon,

32. Benjamin, Mallug, Semárja;

33. van die seuns van Hasum: Mátnai, Mattátta, Sabad, Elifélet, Jerémai, Manasse, Símeï;

34. van die seuns van Bani: Máädai, Amram en Úel,

Esra 10