Eségiël 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir my: Mensekind, slaan tog jou oë op in die rigting van die noorde; en ek het my oë opgeslaan in die rigting van die noorde — en daar was aan die noordekant van die altaarpoort daardie afgodsbeeld van ywer by die ingang!

Eségiël 8

Eségiël 8:1-12