Eségiël 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek gaan toe in en kyk — en daar was allerhande afbeeldinge van afskuwelike kruipende en viervoetige diere, en allerhande drekgode van die huis van Israel wat al rondom op die muur uitgesny was.

Eségiël 8

Eségiël 8:6-14