Eségiël 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En my oog sal nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie; Ek sal dit op jou laat neerkom volgens jou weë, en jou gruwels sal in jou midde wees; en julle sal weet dat Ek die Here is wat slaan.

Eségiël 7

Eségiël 7:6-18