Eségiël 7:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAARNA het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2. En jy, mensekind, so spreek die Here Here tot die land van Israel: Einde! Die einde het gekom oor die vier hoeke van die land.

Eségiël 7