Eségiël 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dit was wederstrewig teen my verordeninge, goddeloser as die nasies, en teen my insettinge meer as die lande daar rondomheen; want hulle het my verordeninge verwerp en in my insettinge nie gewandel nie.

Eségiël 5

Eségiël 5:4-9