Eségiël 5:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, hongersnood en wilde diere wat jou kinderloos sal maak, sal Ek oor julle stuur; ook sal pes en bloedvergieting in jou rondgaan, en Ek sal ’n swaard oor jou bring. Ek, die Here, het dit gespreek.

Eségiël 5

Eségiël 5:16-17