Eségiël 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN jy, mensekind, neem vir jou ’n skerp swaard; as skeermes moet jy dit vir jou neem, en laat dit gaan oor jou hoof en oor jou baard; daarna moet jy vir jou ’n weegskaal neem en die hare verdeel:

Eségiël 5

Eségiël 5:1-10