Eségiël 48:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En naas die gebied van Gad, aan die suidekant na die suide toe, moet die grens wees van Tamar af na die twiswaters van Kades en na die spruit van Egipte tot by die Groot See.

Eségiël 48

Eségiël 48:22-35