Eségiël 48:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van die besitting van die Leviete en die besitting van die stad af, wat in die middel lê van wat die vors s’n is, tussen die grens van Juda en die grens van Benjamin, moet alles aan die vors behoort.

Eségiël 48

Eségiël 48:17-24