Eségiël 48:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat oorgebly het in die lengte, ewewydig met die heilige offergawe, tienduisend teen die ooste en tienduisend teen die weste — dit moet ewewydig wees met die heilige offergawe; en die opbrings daarvan sal as onderhoud dien vir die werksmense van die stad.

Eségiël 48

Eségiël 48:9-27