Eségiël 48:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die afmetinge daarvan: die noordekant, vierduisend-vyfhonderd el; en die suidekant, vierduisend-vyfhonderd; en die oostekant, vierduisend-vyfhonderd; en die westekant, vierduisend-vyfhonderd.

Eségiël 48

Eségiël 48:10-25