Eségiël 48:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit moet wees vir die priesters wat geheilig is, die seuns van Sadok, wat my verordening onderhou het, wat nie afgedwaal het by die afdwaling van die kinders van Israel soos die Leviete afgedwaal het nie.

Eségiël 48

Eségiël 48:2-21