Eségiël 47:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die oostekant: tussen Hauran en Damaskus en Gílead en die land van Israel uit — die Jordaan; van dié grens af tot by die Oostelike See moet julle dit meet; dit is die oostekant.

Eségiël 47

Eségiël 47:13-22