Eségiël 46:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet elke môre daarby as spysoffer gereedmaak: ’n sesde van ’n efa en ’n derde van ’n hin olie om die fynmeel te bevogtig, as spysoffer aan die Here — ewige insettinge, altyddeur.

Eségiël 46

Eségiël 46:9-24