Eségiël 45:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aangaande die grond, dit sal aan hom behoort as besitting in Israel, en my vorste sal my volk nie meer verdruk nie, maar aan die huis van Israel die land oorlaat volgens hulle stamme.

Eségiël 45

Eségiël 45:4-10