Eségiël 45:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet jy ook doen op die sewende in die maand ter wille van die wat hulle uit swakheid of uit onwetendheid misgaan het; so moet julle dan vir die huis versoening doen.

Eségiël 45

Eségiël 45:11-21