Eségiël 45:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: In die eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy ’n jong bul sonder gebrek neem en die heiligdom ontsondig.

Eségiël 45

Eségiël 45:9-19