Daarop het hy my gebring na die noordpoort, aan die voorkant van die huis; ek kyk toe en sien dat die heerlikheid van die Here die huis van die Here vervul; toe het ek op my aangesig geval.