Ook mag hulle geen weduwee of een wat verstoot is, vir hulle as vrou neem nie; maar jongmeisies uit die geslag van die huis van Israel of ’n weduwee wat deur ’n priester as weduwee agtergelaat is, mag hulle neem.