Eségiël 44:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Omdat hulle hul gedien het voor hulle drekgode en vir die huis van Israel ’n struikelblok tot ongeregtigheid was, daarom het Ek my hand teen hulle opgehef, spreek die Here Here, sodat hulle hul ongeregtigheid moet dra.

Eségiël 44

Eségiël 44:8-19