Eségiël 43:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die omlysting: veertien el lengte by veertien el breedte na sy vier kante toe; en die opstaande rand daar rondom: ’n half-el; en die voetlaag daaraan: ’n el rondom; en sy trappe het oos gekyk.

Eségiël 43

Eségiël 43:14-22