Eségiël 43:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy, o mensekind, vertel die huis van Israel van die huis, sodat hulle beskaamd kan staan vanweë hul ongeregtighede, en laat hulle die voorbeeld nameet.

Eségiël 43

Eségiël 43:7-11