Eségiël 41:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die altaar was van hout, drie el hoog, en sy lengte twee el, en dit het sy hoekstukke gehad; en sy voetstuk en sy sykante was van hout. En hy het vir my gesê: Dit is die tafel wat voor die aangesig van die Here is.

Eségiël 41

Eségiël 41:20-23