Eségiël 40:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die lengte van die voorportaal was twintig el, en die breedte elf el, en dit by die trappe waarmee ’n mens daarheen opgaan; ook was daar pilare by die deurposte, een aan die een en een aan die ander kant.

Eségiël 40

Eségiël 40:45-49