Eségiël 40:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy voorportaal het na die buitenste voorhof gelê; ook was daar palmbome op sy deurposte aan weerskante; en sy trap het agt trappies gehad.

Eségiël 40

Eségiël 40:32-43