Eségiël 40:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy my na die suide laat gaan; en kyk, daar was ’n poort na die suide; en hy het sy deurposte en sy voorportaal gemeet volgens die vorige afmetinge.

Eségiël 40

Eségiël 40:23-29