Eségiël 40:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy die breedte gemeet van die voorkant van die onderste poort af tot by die buitenste voorkant van die binneste voorhof: honderd el, aan die ooste- en aan die noordekant.

Eségiël 40

Eségiël 40:15-20