Eségiël 40:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was ’n afskorting voor die sykamers van een el aan die een kant, en ’n afskorting van een el aan die ander kant; en elke kamer was ses el aan die een, en ses el aan die ander kant.

Eségiël 40

Eségiël 40:5-16