Eségiël 40:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die sykamers van die poort na die ooste was drie aan die een en drie aan die ander kant; al drie het dieselfde afmeting gehad; ook het die deurposte aan weerskante dieselfde afmeting gehad.

Eségiël 40

Eségiël 40:2-19