Eségiël 39:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sien een van hulle wat deur die land trek, ’n mensebeen, dan rig hy daarby ’n merkteken op, totdat die begrawers dit begrawe het in die dal van Gog se menigte.

Eségiël 39

Eségiël 39:12-20