Eségiël 39:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat hulle geen hout uit die veld sal dra of in die bosse sal kap nie, maar met die wapens vuur sal maak; en hulle sal plunder die wat hulle geplunder het, en berowe die wat hulle beroof het, spreek die Here Here.

Eségiël 39

Eségiël 39:8-18