Eségiël 38:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

Eségiël 38

Eségiël 38:19-23