Eségiël 38:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en jy sal optrek teen my volk Israel soos ’n wolk om die land te oordek. Aan die einde van die dae sal dit wees — dan sal Ek jou teen my land laat aankom, sodat die nasies My kan ken as Ek My in jou, o Gog, voor hulle oë as die Heilige laat ken.

Eségiël 38

Eségiël 38:13-23