Eségiël 37:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Hy vir my: Profeteer tot die gees, profeteer, mensekind, en sê aan die gees: So spreek die Here Here: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word.

Eségiël 37

Eségiël 37:1-13