Eségiël 37:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal woon in die land wat Ek aan my kneg Jakob gegee het, waar julle vaders in gewoon het; ja, húlle sal daarin woon, hulle kinders en hulle kindskinders tot in ewigheid; en my kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig.

Eségiël 37

Eségiël 37:19-28