Eségiël 36:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, so sê die Here Here: Waarlik, in die vuur van my ywer spreek Ek teen die oorblyfsel van die nasies en teen die hele Edom wat my land vir hulleself as besitting bestem het — in volle vreugde van die hart, met diepste veragting — sodat die weiveld daarvan ’n buit sou wees.

Eségiël 36

Eségiël 36:3-10