Eségiël 36:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: Ook dit sal Ek My laat vra deur die huis van Israel om dit vir hulle te doen: Ek sal hulle mense vermenigvuldig soos skape.

Eségiël 36

Eségiël 36:27-38