Eségiël 36:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal sê: Hierdie land wat verwoes was, het geword soos die tuin van Eden; en die stede wat in puin gelê het en verwoes en afgebreek was, is versterk en bewoon.

Eségiël 36

Eségiël 36:32-38