Eségiël 36:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig.

Eségiël 36

Eségiël 36:21-29