EN jy, mensekind, profeteer tot die berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van die Here!