Eségiël 35:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Omdat jy ’n ewige vyandskap koester en die kinders van Israel in die mag van die swaard oorgelewer het in die tyd van hulle onheil, in die tyd van uiteindelike afrekening,

Eségiël 35

Eségiël 35:1-13