Eségiël 34:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, omdat my skape ’n prooi geword het en my skape as voedsel gedien het van al die wilde diere van die veld, omdat daar geen herder was nie, en my herders na my skape nie vra nie; en die herders aan hulleself weiding verskaf, maar my skape nie laat wei nie —

Eségiël 34

Eségiël 34:1-10