Eségiël 34:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle sal weet dat Ek, die Here hulle God, met hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, my volk is, spreek die Here Here.

Eségiël 34

Eségiël 34:27-31